Quantcast
Channel: malware – Informasietegnologie
Browsing all 15 articles
Browse latest View live

Slagoffer van strikrowery?

Die oomblik wanneer jy aanlyn is, loop jy sekere risikos. Dit klink miskien oordrewe, maar ons is geneig om te vergeet hoe blootgestel en watter maklike teikens ons is vir kuberkriminele as ons nie...

View Article



Nuwe “malware” veroorsaak ontwrigting

Enkele nuwe gevalle waar “malware” rekenaars besmet, word tans op kampus ervaar. Indien `n venstertjie van `n onbekende bron skielik verskyn en waarsku teen `n virus, moet liefs nie daarop kliek of dit...

View Article

Wat is “ransomware”?

Die term ransomware  sal enige mens laat kopkrap. Hoe kan sagteware `n rekenaar gyselaar hou? Of raak tegnologie deesdae so slim dat dit alles kan oorneem? Die beskrywing is egter nie so vergesog  nie....

View Article

(English) Scam: Cancellation Of Debit Order (Absa)

Follow

View Article

Tyd vir jou rekenaar se kuber-inenting!

Elke jaar gaan jy dokter toe om `n griepinspuiting te kry. Jy moet jaarliks gaan omdat die virus verander en nuwe mutasies ontwikkel. Rekenaarvirusse werk presies dieselfde! Hier is `n paar handige...

View Article


(English) New malware warning

Follow

View Article

Nuwe e-pos “malware” veroorsaak verwarring op kampus

Follow

View Article

Die trojane, bots & zombies val in

Een van die algemeenste navrae wat ons by gebruikers kry, is – “Hoe kry gemorsposversenders my e-posadres?!”. By `n vorige geleentheid het ons gekyk na Repelsteeltjie-aanvalle en die keer kyk ons na `n...

View Article


Is daar “malware” op my rekenaar?

As jou rekenaar skielik snaaks begin optree, is dit moontlik dat dit simptome van `n loerprogram of ander ongewensde sagteware kan wees. Wikpedia definieer “malware” as volg: “Malware”, die verkorting...

View Article


Belastingseisoen = kubermisdaad

Net iemand met `n ongewone voorliefde vir pyn en ongemak sien uit na `n uitstappie na die tandarts. Dieselfde geld vir belasting. Kuberkriminele buit ons SARS-vrese uit en misbruik belastingseisoen om...

View Article

Hoe om gemorspos te voorkom

Gemorspos is ongewensde massa e-pos. Dis dikwels winsgewend vir die versenders aangesien miljoene e-posse in `n enkele veldtog gestuur kan word teen `n lae koste. As slegs een ontvanger uit 10,000 `n...

View Article

Whatsapp-verblindery

WhatsApp word deur studente en personeel gebruik as belangrike kommunikasiemiddel. Ongelukkig bied dit aan kuberdiewe nog ʼn platform om hul aktiwiteite op uit te oefen.  WhatsApp kuberstreke kom in...

View Article

(English) Learn What It Takes to Refuse the Phishing Bait!

 

View Article


(English) Reporting Spam, Malware and Phishing    

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

View Article

Malware-waarskuwing

E-pos met die onderwerpe “Have you received your payment” en “Apply for a loan” word tans aan studente en personeel versend. Moet asb. nie hierdie e-posse oopmaak nie aangesien dit leêrs met malware...

View Article

Browsing all 15 articles
Browse latest View live




Latest Images

Vimeo 10.7.0 by Vimeo.com, Inc.

Vimeo 10.7.0 by Vimeo.com, Inc.

HANGAD

HANGAD

MAKAKAALAM

MAKAKAALAM

Doodle Jump 3.11.30 by Lima Sky LLC

Doodle Jump 3.11.30 by Lima Sky LLC

Doodle Jump 3.11.30 by Lima Sky LLC

Doodle Jump 3.11.30 by Lima Sky LLC

Vimeo 10.6.1 by Vimeo.com, Inc.

Vimeo 10.6.1 by Vimeo.com, Inc.

Vimeo 10.6.0 by Vimeo.com, Inc.

Vimeo 10.6.0 by Vimeo.com, Inc.

Re:

Re:

Re:

Re: